Legit mense. Sout van die aarde. Ek sit en drink 'n bier saam Basil en chat (maar blog gou-gou terwyl hy dans).
Geloof. Norme. Waardes. Jou eie idees en sien die van ander ook in. Hy het sopas sy skoene uitgetrek en gesĂȘ "$%^@ die skoene!". Haha what a guy (maar hy sit nou en was die vuil af met 'n ysie, cute). Ek dink dis waaroor die hele idee gaan. Doen dit net!
Probeer dit!
Probeer dit!
No comments:
Post a Comment